1 reviews | Active since Oct 2016
Personal lening
Ek het met Katlego op die 7/7/20 @ 11h04 gesels,van die collection department en telefonies gereel gemaak op my personal lening om R1500 te betaal weens ek nie meer n werk het nie, Katlego het bevestig dat dit reg is en dat ek die gelde in personal lening rek kan deposit. Toe ek nou probeer geld by tambotie mall deposit was absa atm offline en het ek geld in my capitec rek betaal om so dit oor te betaal. My geld v lening saam my kos geld was in betaal toe Absa Sommer die volle bedrag v lening vat na reeling gemaak is, ek kan nie die bedrag terug skryf omdat hou vas op my rekening gesit is, was by tambotie mall absa hulle Kan my nie help se ek moet weer collection s***el. Ek benodig dringend dat die gelde meer as wat ek gereel het R1500 Terug in my rekening betaal moet word en debiet order gekanselleer moet word soos per my versoek en reeling met Katlego op die 7/7 dat ek self die gelde in hulle rekening sal betaal.
Basani Hlungwane
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Basani Hlungwane
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Basani Hlungwane
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Basani Hlungwane
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
