DD
DJ D

1 reviews | Active since Feb 2017

23 Feb 2018, 15:48

Patetiese Diens/Onbevoegde Personeel

Hoe lank moet 'n mens wag vir 'n kredietkaart nadat dit goedgekeur is? Drie maande. Dit is onaanvaarbaar en duidelik dat Absa GEEN belangstelling het om lojale kliënte tot diens te wees nie. Absa was vinnig om 'n kredietlimiet van R80,000.00 toe te staan, maar toe ek dit duidelik maak dat ek nie so hoë limiet vereis nie, toe is daar GEEN verdere belangstelling om my tot diens te wees nie. Is dit hoe Absa hulle lojale kliënte indersteun? Indien dit die geval is, sal ek by 'n ander finansiële instelling gaan aanklop. Boonop is julle personeel geensins profesioneel nie en nie ingestel om AFRIKAANSE kliënte tot diens te wees nie.

0
Replies (2)
Absa
Absa's reply26 Feb 2018, 14:18
Official

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback once matter has been resolved.

Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd

Absa
Absa's reply28 Feb 2018, 14:35
Official

Dear Customer

I have sent you 2 emails requesting your Identity number in order for me to log an official complaint and forward to relevant business unit to assist in resolving this matter.

Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd