SS
Sussie S

1 reviews | Active since May 2019

03 May 2019, 14:32

PATETIESE DIENS DEUR ABSA

absa ken nie die woord kliente diens nie, hulle sukkel nou al vanaf maandag af om R 14000.00 te refund van absa na absa, die refund is gereel maar dit word nie gedoen nie, hulle is stadig en steur hulle net eenvoudig nie aan 'n mens nie, van wanneer af vat dit 3-5 werksdae NADAT 'n interne refund goed gekeur is om dit te doen......ABSA SUCKS

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply06 May 2019, 11:54
Official
Dear Sussie van Staden Thank you for bringing this matter to our attention.
 We sincerely apologies on any inconvenience caused. Kindly provide our office with a id number account number to ensure effective investigation and feedback.

Regards
Daphne Le Grange

Best regards,