1 reviews | Active since Nov 2014
PATETIESE DIENS
Ek het nou net genoeg van ABSA se patetiese diens. Ek het verlede maand 'n telefoon oproep ontvang oor my oortrokke fasiliteit wat moet verminder. Die limiet sou verminder word met 'n R1000 per maand. Ek het 'n aksielyn klagte ingesit waarop die totale limiet verminder sal word na 'n R1000 toe. . Nou is die hele oortrokke fasiliteit afegehaal van die rekening af. Verder is daar 'n t****e notify me instruksie op my rekening gevoer vir as 'n recipient. Geen bevesting van transaksies nie, taalvoorkeur is verander van Afrikaans na Engels toe. Ek sal sms ontvang gedurende "office Hours" met rekening balans op Vrydae. Ek het nooit so 'n instruksie gegee nie. Hierdie is seker weer 'n poging om die verkoop doelwitte te haal. Ek sou nooit gevra het vir 'n balans navraag op enige dag van die week nie anngesien dit kostes teweeg kan bring. Verder was my nuwe kredietkaart wat nog in die tak se besit was se pin nommer verander Die rede wat aangevoer word dat die sisteem pin nommers verander is nie die waarheid nie. Ek wil graag weet by watter ATM of tak was die pin nommer deur my verander aangesien ek nie kan plaas dat ek die nommer verander het nie. Ek wil asb al my rekening by ABSA sluit. ABSA is klaarblyklik bang dat hulle gelde by my sal afskryf. In 52 jaar het ABSA nog nooit 'n sent afgeskryf by nie.
