dB
deon B

1 reviews | Active since Aug 2016

09 May 2017, 09:34

Patetiese diens

<p>Kroonstad ex service men housing and utilities met rek nr ********** 977 gaan verseker geskuif word na Nedbank na die patetiese geval van handtekening regte op die spesifieke rekening, gister bel daar in 2 maande die eerste keer iemand van die plaaslike tak my om te bevestig dat die probleem wat nou al 2,5 jr aanhou, nooit reggemaak is nie, jul moet jul personeel meer oplei om hul werk te doen, terloops, met bankkoste in my hand wat ek by Nedbank sit en kyk na hul onkoste, besteel jul mense op hul rekenings en ek sal dit in die hof kan bewys, transaksie fooie op tjeks is R30 goedkoper as Absa s'n, terloops, op 15 Maart 2017 met verwysing nr ********** , het ek gebel om te hoor wat is die antwoord op my hellopeter probleem, ek is ingelig dat die betrokke dame wat met dit werk, by sal terugbel ivm die probleem, tot vandag nog geen oproep , weereens die bewys van kliente diens deur die Absa bank, regtig, jul kliente diens bestaan op advertensies en om mense te betaal om hul rekenings te skuif, maar ongelukkig eindig die dienste daar!!!!</p>

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply09 May 2017, 12:50
Official

Dear Customer

Kindly provide us with your account/ID number and use the private reply for it to be visible for us.

Kind regards
Nthabiseng Sibande
Group Customer Care
Absa Bank Ltd

Best regards,