1 reviews | Active since May 2016
PATETIES ABSA EISE AFDELING.
Hoe pateties kan hulle nog word vir die feit dat hulle jou nie kan help aangesien hulle nie Afrikaans magtig is of verstaan nie.die laasgenoemde is blykbaar die grooste problem.hulle kan seker Afrikaans lees maar weet nie wat dit beteken nie. daar is nou weer n t****e geval. ek eis vir n hekmotor gemini wat deur die weerlig uitgeslaan is.hulle by absa wil n eletisieen uitstuur om dit reg te maak.ek het hulle weer in Afrikaans laat weet dat my krag nie uitgeslaan is nie maar my hekmotor.Na n maand daag iemand hier op om die hek motor reg te maak. My t****e eis was vir stort deure wat gebreek het toe ek op dit geval het om dit oop te maak wat vas gesit het.Omrede hulle nie AFIKAANS VESTAAN NIE stel hulle PG Glass aan met eis nr.*** om die glas te vervang.Ek ****ak hulle weer en se die stort deure is oval en bestaan het uit een so****e glas.hulle stuur toe vir my n nuwe eis nr.*** en stel PG Glass weer aan om dit reg te maak of te vervang??????????wat verstaan hulle nie.Dit is nou al meer as n week en dit gaan nou net so aan soos my hek motor.Die stortdeure sal seker eers oor n maand reg wees as dit is hoe ABSA operate. Inteendeel hulle wat PG Glass is,is nou al 2 twee keer deur Absa aangestel en in beide die aanstellings is ek nog nie ge****ak soos ABSA gese het dat hulle my sal s***el. Absa se in hulle sms en mail as PG Glass my nie ge****ak het nie kan ek hulle ****ak.Verbeel jou dit vir mense wat HULLE aanstel moet ek nou opvolg as hulle my nie ****ak nie. HOE PATETIES KAN JY NOG WORD OM EISE SO PROBEER AF TE HANDEL. Word eiese ooit binne n week afgehandel of is dit nou nie NORM van absa om te kyk hoe lank dit hulle kan neem om eise af te handel. Die klomp by absa sal ook my nou in engels ****ak want hulle verstaan nie wat ek nou hier in Afrikaans se nie.hoekom hulle in elk geval my met sms in engels antwoord weet ek ook nie. Hulle sal my nie teug ****ak in AFRIKAANS OP E-MAIL NIE WANT HULLE KAN NIE Afrikaans SKRYF OF PRAAT NIE DIT IS WAAROM EISE SO LANK NEEM OM AF TE HANDEL. Absa stuur van julle mense op n kurses om Afrikaans te magtig ,dan sal dit BAIE BETER GAAN.
Best regards,
Best regards,
