1 reviews | Active since Feb 2013
Oortrokke fasiliteite

My pa is n klient by Absa vanaf 1951. Hy het n oortrokke fasiliteit en tjekrekening by hulle. Sy pensioen word maandeliks in sy tjekrekening gedeponeer. Hy wou egter sy limiet laat verhoog het en toe word dit afgekeur rede affordability. Met sy besoek aan n ABSA tak het dit aan die lig gekom dat Telkom hom op die kredietburo gelys het vir skuld van R37 000. Die tak het my toe meegedeel dat dit die rede was en nie sy bekostigbaarheid nie. Ek het dadelik met Telkom in verbinding getree aangesien ek nou al vir langer as drie jaar sukkel om te hoor waaroor die Telkom rekening gaan. Uiteindelik het ek by Telkom se skuld invorderaars uitgekom wat my meegedeel het dat die rekening in 2014 reeds gesluit is en daar nie so rekening meer eers bestaan nie.

Maodi Prokureurs was egter nalatig en het nooit die kredietburo's meegedeel dat hulle dit van sy naam moet verwyder nie. Nou word hy daardeur gepenaliseer. Hulle het my egter meegedeel dat hulle vir my n brief sal stuur waarin daar staan dat die rekening gesluit is. My redenasie nou is, die kredietburo vat 3 maande om jou profiel op te dateer. Gaan ABSA die brief aanvaar, want hulle stelsel verwerp die aansoek. Aangesien my pa al 84 is, sien ek nie kans daarvoor dat hy in n tak verneder moet voel as hulle vir hom se dat hy nie kwalifiseer nie.

Ek het toe krediet afdeling ges***el en hulle het my ingelig dat ek die brief moet inneem tak toe en dat die tak dit moet "refer". Sal dit hoog op prys stel indien iemand my kan help rakende aangeleentheid.

Rekening nr: ***

Thank you for bringing this matter to our attention. One of our resolution agents will contact you once your matter has been resolved.
Kind regards
Claudette Lewis
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Thank you for bringing this matter to our attention. One of our resolution agents will contact you once your matter has been resolved.
Kind regards
Claudette Lewis
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Still waiting for feedback. Absa promised to give an answer before closure of business on 11 July 2016.
Still waiting for feedback. Absa promised to give an answer before closure of business on 11 July 2016.
Absa still did not respond. Bad service.
Absa still did not respond. Bad service.