AP
Ansie P

1 reviews | Active since Sept 2024

04 Sept 2024, 10:17

Ongemagtigde Aftrek-order

Cartrack het 'n aftrek order aan ABSA gestuur op my Internetbankdienste wat ek van die hand gewys het, 2 keer. Gisteraand is die aftrek order afgetrek op my bank. Ek bel Absa, hulle kan niks daaraan doen nie, die instansie kan dit aanbied met 'n ander verwysings no en dan gaan dit deur. Ek moet dit by die instansie stop. Ek het geen ****rak met die instansie nie. Wat help dit om dit te kanselleer by ABSA, en hulle adverteer dat mens dit wel kan doen, maar as dit gedoen moet word, dan word dit nie gedoen nie. Hoe beskerm ABSA hulle kliente as eninge instansie net kan aftrek sonder jou toesteming. Jammer ABSA dit gaan my verstand te bowe

0
Replies (3)
Absa
Absa's reply04 Sept 2024, 12:44
Official
Dear Ansie Pretorius Thank you for bringing this unfortunate matter/incident to my attention and please accept my sincere apology. I will review and provide you with my specific contact details as well as the expected timeframe for further feedback/resolution via email or by making contact with you telephonically.   The reference number to your complaint is C-***7. Kind regards,Group Customer CareRezona Louw
AP
Ansie P's update09 Sept 2024, 14:50
Reviewer Update
ABSA Baie dankie vir die opvolg van my klagte. Ek is tevrede met die uitkoms daarvan. Absa het onderneem om teen die 11de Sept 2024 my bankostes met betrekking tot Cartrack se aftrek order terug te betaal. Dankie.
Absa
Absa's reply09 Sept 2024, 16:21
Official
Dear Ansie Pretorius Thank you for posting.

Please refer to our email sent to your email address. Kind regards,Group Customer CareRezona Louw