1 reviews | Active since May 2016
Die afgelope paar maande as ek OTM toe gaan om geld te trek is daar n opsie om die transaksie te stoor vir toekomstige gebruik. Bv ontrek R4000 uit spaar . Ek het daai maand die opsie gestoor toe ek R4000 uit ons 2de rekening getrek het. My vrou se rekening is gekoppel op my kaart. Toe ek die 29ste September 2017 OTM toe gaan kies ek die "gestoorde transaksie" Die OTM het toe nie die geld uit die rekening gevat wat ek die eerste keer die geld onttrek het nie, maar die primêre rekening wat ek net oophou maar nie geld deponeer nie. Nog erger, nou word ek gepenaliseer met n bank koste deur n fout met Absa se stelsel en nuwe funksie. Is ek nou die eerste kliënt wat die gestoorde opsie kies en die fout ondergaan of word die probleem so gelos en Absa kollekteer R5+ elke keer as hul stelsel n fout maak?
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention.
Please can you provide me with your Account or ID number to enable me to log a formal complaint for you, this information can be sent via private message.
Regards
Claudette
Best regards,
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention.
Please can you provide me with your Account or ID number to enable me to log a formal complaint for you, this information can be sent via private message.
Regards
Claudette
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.