1 reviews | Active since Nov 2014
onbehulpsame onbevoegde klientediens by Viking Epping Tak
Absa Viking : Adres verandering - volgens Fica een van die dokumentasie wat benodig word om jou adres te verander : Municipal Rates and Taxes invoice not older than three months - my belasting faktuur is Desember 2019 (daar is nie n DAG DATUM op die faktuur nie : Maandelikse Rekening: Desember 2019 - volgens my maak nie saak of die dag nie op die faktuur is nie , dit is Desember 2019 se staat dit wil se dit val nog in die DRIE MAANDE TYDPERK. Dit is die t****e keer wat ek ABSA besoek : die eerste keer was dit n afskrif van die Munisipale faktuur (Tygervallei-Tak) hulle wou nie die afskrif aanvaar nie. Die T****e besoek was aan Viking Tak in Epping met die oorspron****e faktuur en hulle wou dit ook nie aanvaar nie : Ek het hierdie ABSA rekening vanaf 1986 asook my verband rekening en ek dink die diens is pateties en die hulp veral by Viking Epping tak is onvriendelik en onbehulpsaam.
