EE
Estelle E

1 reviews | Active since Mar 2009

26 May 2015, 14:12

NOG N FOUT OP RENTEBEREKENING!!!!

Begin van die jaar het ek ongeveer R138pm rente verdien op my 32 dae kennis spaarrekening. Toe verminder die rente skielik na R80 op dieselfde bedrag. Toe ek die spaarrekeningafdeling bel, toe word daar gese daar is n fout gemaak tydens die rente berekening en ek het 9% gekry, maar moet eintlik net 4,5% gekry en dis nou reggestel. Nou kry ek n sms om te se daar is NOG n berekeningsfout gemaak en ek is eintlik net geregtig op 3,75% rente! Regtig!!!! Toe die fout opgetel is, hoe kon die fout nie heeltemal reggestel word nie? Ek dink dis net n verskoning om NOG minder rente te betaal, terwyl die transaksiekoste net verhoog word sonder enige kennisgewing. Ek dink dis n skande!!!!<br> <br> Ek wil eintlik glad nie gebel word deur Absa nie, want iemand gaan weer met n flou verskoning bel en dis die einde van die storie. Ek wil he almal moet weet Absa se diens is die swakste in die land, maar dit het ons mos reeds op die nuus gesien.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply27 May 2015, 08:24
Official
Hello estellec,

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards
Claudette Lewis
Group Customer Care
Absa Bank Ltd