PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

24 Jan 2020, 06:31

Nie Afrikaans magtig nie.

Ek het n relaas geskryf op hallo peter oor die manier hoe absa die eis hanteer in engels terwyl ek my eis in Afrikaans ingedien het .Na 2 weke het n sekere Daphne le Grange op hallo peter gese sy soek al my besonderhede om die klag af te handel.na nog u vervelige paar dae se sy vir my die eis is blykbaar afgehandel en sy sluit die leer.Inteendeel was die eis nie afgehandel nie en het absa n patetiese persoon uitgestuur oor my hek motor. Indie verlede het absa die hele hekmotor vervang as dit deur weerlig uitgeslaan was en dan was my bybetaling R1000 en toe ek jare daarna n eis instel vir n gesteelde hek motor was my bybetaling R500 Die person wat kom kyk na die motor het gese hulle vervang die PC bord,die charger en die battery.Toe ek hom vra wat my bybetaling is se hy dit is n R1000 waarna ek hom meegedeel het dit is belaglik om die goed vir daai prys te vervang of selfs meer want net my bybetaling is R1000. Ek het hom laat verstaan dat hy my moet s***el voordaat hy uitkom.Hy het gese hy dien sy kwotasie in by absa en wag vir hulle goedkeuring.na nog n week s***el hy my en se absa het dit goed geker dir was nou omtrent n maand sedert ek my eis ingedien het.Ek het toe intussen die motor ingeneem na Gemini en hulle het als vercang vir R399 waar kom die person vandaan wat absa aangestel het en wat was sy prys aan absa om dit te doen.wie rip nou vir wie af en sekerlik is hier n gekonkel aan die gang tussen absa en die person wat die hekmotor reg kom maak instead om dit te vervang soos wat hulle in die verlede gedoen het. Als in ag geneem dat niemand van die begin van die eis wat ingedien is AFRIKAANS verstaan nie tot nou na n maand wat die eis wat my betref nie voldoende afgehandel is nie,is die BANK die treurigste wanneer dit by die eise kom. En Absa as julle wil terug kom na my,doen dit direk op e-mail en na anders om nie.,want julle mors net my tyd/.En asb in Afrikaans en nie in engels nie.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply24 Jan 2020, 15:32
Official
Dear Paul, Thank you for bringing this matter to our attention. We sincerely apologies on any inconvenience caused. Kindly provide our office with a id number or account number to ensure effective investigation and feedback
 
Regards
Daphne Le Grange