cF
chrisna F

1 reviews | Active since Sept 2014

12 Jan 2016, 11:11

NAME AND SHAME !!!

Ek is so kwaad ek kan gil en spring!! NADAT ek op 3 Des my kkaart gestop/kanselleer het, sien ek daar word steeds admin/finansierings fooie daarvan verhaal. Ek bel vandag 12 Januarie en word VIER KEER, ja, VIER KEER van die een na die ander deurgesit!! Daar is aankope gedoen en as gevolg van skelgeit het die mense weer, na die eerste bedrag geld afgetrek. DAAROM het ek alle uistaande geld betaal, sodat ek nie meer skuld het nie, maar ook nie meer 'n kkaart nie. Dis WEL NET R35.55 maar ek gaan dit NIE betaal nie, want ek sukkel nou my gat hoe lank af met Absa en van my kant af het ek gedoen wat ek ges? is om te doen !!!Dis SWAK, as ek Absa was het ek my kop in 'n gat gedruk.100de oproepe en oor en oor dieselfde storie vertel en ek is nog nie ontslae van die set-upn nie! EK WIL NIE MEER DIE KAART H? NIE, DIE UITSTAANDE GELDE IS BETAAL. Ek moes maar betaal al HET EK DIT as ***** rapporteur EN my eerste kaart gestop, maar toe gaan daar net nogsteeds geld af. STOP/KANSELLEER die rekening en KREDITEER DAAI BEDRAG, sodat dit op nul balans wys ABSA !!!!

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply12 Jan 2016, 13:12
Official
Hello CHRISNAFOURIE,


Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd

Best regards,