FeBdP
Francois en Belinda du Plessis

1 reviews | Active since Jan 2020

24 Jan 2020, 11:23

Na 3 jaar kan Absa nogsteeds nie 'n Transport Akte op****r/Duplikaat laat uit reik en fotostaat van Akte verskaf nie

3 Jaar na 'n verband op 'n eiendom (Termyn lening) by ABSA afgelos, sukkel ek nog steeds om die Transport Akte van die eiendom by ABSA te kry. Ek wil die veband laat kanselleer.

EK KAN NIE EENS DAARIN SLAAG OM 'N AFSKRIF VAN DIE BETROKKE TRANSPORT AKTE TE BEKOM NIE.

Ek was al meer as 50 keer by Absa Nigel en Absa Springs.

Dit gebeur gereeld dat Absa personeel nie eens die verband rekening nommer op hul stelsel kan op****r nie, al verskaf ek die rekening nommer aan hulle.

Ek het ook die Absa Legal department ge****ak, maar niemand kan die Title deed op****r nie.

Ek word nou verplig om op my koste, 'n prokureur te betaal, om regstappe teen Absa te neem, om die Transport Akte te bekom. Ek moet betaal vir Absa se personeel se onbevoegheid.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply24 Jan 2020, 14:43
Official
Dear Francois en Belinda du Plessis
 
Thank you for bringing this unfortunate matter/incident to my attention and please accept my sincere apology . I will review and provide you with my specific contact details as well as your unique complaint reference number, and an expected timeframe for further feedback/resolution via email or making contact with you telephonically within the next hour . 
 
 
Kind regards,
Rezona Louw 
Group Customer Care