HL
HERMANUS L

1 reviews | Active since Nov 2011

02 Apr 2016, 08:58

My pa se kaart is by absa Bank Kathu gekloon

Ek wil n klag teen absa bank kathu le namens my pa .G.A.LAubscher id no ***,aangesien hy nie internet het nie. <br> My pa het op 18 des 2015 by absa bank Kathu 7am die oggend gaan geld trek soos hy die afgelope 37 JAAR DIT DOEN.Hy het sy pin nommer ingesit en die atm het gese verkeerde pin,waarna sy kaart deur masjien gesluk het.Hy het onmidddelik my ma gebel om sy kaart te stop,maar intussen het n ***** R5000 ontrek uit sy rekening.Na vele besoeke by absa bank kathu is sy geld nogteeds nie terugbetaal in sy rekening nie.Al wat oorlede absa bank kan gee is verwysings no *** en ***,wat net mooi niks beteken nie.Sy rek no is ***,wat hy al jare by absa bank het. My vraag is nou moet hy aanhou mooi vra of moet ons ook soos ander mense begin vloek,want dit lyk my dis al wat werk.In Des is my broer wat ook G.A Laubscher is se kaart ook gekloon,na hy mooi gevra het kry hy niks reg nie,maar toe hy hardegat raak,toe kan die bank vinnig sy geld terugbetaal.Ek of sal ek se,my pa verwag van absa bank om sy geld met RENTE terug sal betaal.Hy is op pensioen en het die geld nodig.Ek hoop die saak kry dringende aandag.G.A.Laubscher sel no ***

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply04 Apr 2016, 11:46
Official
Hello m****,

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd