1 reviews | Active since Mar 2020
Dit was met uiterste ongeloof en skok wat ek die voorsorgmaatreëls wat Absa tref rakende die verspreiding van die Corona virus vanoggend eerstehands ervaar het. Daar was toue mense by die tellers(natuurlik ouer mense en mense wat sekerlk nie toegang tot Internet Banking het nie) maw die mees kwesbaarste in ons samelewing.... EN GEEN SANITISERS tot enige iemand se beskikking nie. Nie by die deure nie en nie by die toonbanke nie. Wat 'n teleurstelling!!!!!
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.