CV
Corne V

1 reviews | Active since Oct 2015

27 Oct 2015, 03:00

kry patetiese reaksie en terugvoer ivm 'n eis

Stuur eis in ivm strukturele krake. Call sentrum vra dat ek epos stuur maar kry geen reaksie daarna. Stuur later weer n eis in en die ****rakteurs wat aangewys word om werk te doen se reaksie is net so traag. N maand na eis ingesit is en ek het nog niks uitgerig nie. Dit is die laaste besigheid wat ek met ABSA doen. Gaan al my rekenings toemaak.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply03 Nov 2015, 14:44
Official
Hello ***wie,

Geagte Klient

Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het. Ons sal dit ondersoek en binnekort terugvoer gee.

Vriendelik die uwe

Danzig Boyce
Groep Klientesorg
Absa Bank Ltd