JB
Jan B

1 reviews | Active since May 2015

17 Aug 2016, 07:55

Kry nie my eis geregistreer nie

<p>Ek het al vanaf 5de Augustus probeer om 'n eis te registreer. ****ak met die 'Call Centre' het op 'n dooie punt uitgeloop, nadat ek die dame gevra het om stadiger in Engels te praat (binnesmonds te praat - mompel), want ek kan haar nie verstaan nie. Ek het haar gevra om my deur te s***el na iemand, wat ek kan verstaan. Sy het dit gedoen, maar na 7 minute se aanhou, het ek opgegee. Ek het toe seker so 2-3 e-posse gestuur na ********** (al e-posadres wat beskikbaar is), met geen terugvoer nie. Skuus ek het darem 'n ontvangserkenning gekry. Toe sien ek hulle het 'n fasiliteit om aanlyn 'n eis te registreer, maar o wee, nadat ek die vraelys ingevul het en die 'Continue' knoppie gedruk het, toe gebeur niks verder nie! So hier sit ek nou, na 12 dae, met geen eis vir pyp (binne 'n muur) wat lek en water wat vermors word!</p>

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply17 Aug 2016, 09:35
Official

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank LtdDear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd