Krediet Kaart
Ek is n klient van Absa Bank vir meer as 30 jaar. Ek het 'n krediet kaart met julle vir dieselfde tydperk, na al die jare by Absa ontvang ek nou 'n skrywe om te se weens die feit dat ek 70 jaar oud is my lewensversekering op die kaart nie meer geldig is nie. Ek wil graag weet wat het dan van al die gelde wat ek al die jare betaal het geword. Absa Bank het my ge****ak en meegedeel dat ek R100.00 agterstallig op my kaart is wat ek toe onmiddellik betaal het, net daarna toe ontvang ek die skrywe om te se my lewens versekering is nie meer geldig nie. Kan jy my asb help ek het nooit enige gelde vanaf Absa geeis nie maar hul het al die jare se paaimente ontvang.
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention.
Please can you provide me with your ID or Account number to enable me to log a formal complaint for you, this information can be sent via private message.
Regards
Claudette

We have forwarded your matter to card division for assistance
We have forwarded your matter to card division for assistance