1 reviews | Active since Feb 2015
Ek het al die op gesit maar ek geen positiewe reaksie hier ut gekry nie.
Ek het vir n dame by absa bewyse gestuur wat ek die mense al ge-email het vir n refund op my geld maar ek nog niks ointvang nie. Ek het tot al gevra of sy al nuus het na n ander dame van absa my ge-email het vir dieselfde dokumentasie.
Ek het die email na die adres gestuur [Email Removed] met die volgende subject ***.

Wanneer kan ek n refund op my geld kry en gaan die deniet order nou weer af gaan op my naam?

EK het op die internet aan n kompetisie deel geneem, hulle het gese ek het n tipe kamara gewen, maar om dit te kry moet ek R15 of R12 betaal met my kaart dan sal die ding delivered word.
Op 15/01/2015 het hulle R539 van my rekening gedebit.
Op 15/02/2015 het hulle R528 van my rekening gedebit.

Ek het n complain reference gekry SCFKIKHUX,

Ek kan nie verstaan hoe hulle nie die debit kan stop of reverse as hulle kan sien die is n **** nie ek soek my geld terug en die bank weier om dit terug te gee.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.