HG
Hendrik G

1 reviews | Active since Mar 2017

06 Mar 2017, 10:38

Klagtes teen Absa

Goeie dag

Ek het n voertuig by Absa gehad en die voertuig is reeds November 2016 klaar betaal. Sedert toe sukkel ek om die regestrasie papiere te kry vir die voertuig. Ek s***el en dan word ek deur gesit na vers****ende nommers en niemand kan my help. Hulle se elke keer die papierr sal binne 3 tot 7 werksdae afgelewer word en dis reeds drie maande wat ek davoor aanvra. Hulle se die probleem is omdat ek onder debt counceling is en dan word ek na die debt afdelig deurgesit. By die debt afdeling se hulle weer hulle kan my nie help met die papiere en sit my weer terug na die ander nommer. My selfoon onkostes is al so baie en ekt nog steeds geen papiere ontvang.

Wat kan ek doen?

Baie dankie

Mnr HA Gouws

Id 5 ********** 70 082

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply06 Mar 2017, 11:48
Official

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards
Nthabiseng Sibande
Group Customer Care
Absa Bank Ltd