1 reviews | Active since Jun 2015
Kaart
Goeiedag

Vanoggend was ek by Absa in die Paarl nadat ek 'n SMS ontvang het in die week oor 'n nuwe kaart wat ek kan optel by enige Absa binne 30 dae.

Ek staan toe in die ry vir omtrent 30min en toe ek uiteindelik by die teller kom, toe kan hulle my nie help nie. Ek een teller het nie toegang tot die sisteem nie en die ander een het nie die kaart wat myne vervang nie. Toe moes ek 'n ander opsie kies sodat ek my kaart kan kry. Ek is tevrede met my bestaande opsie.

So, hoekom stuur julle 'n SMS en dan het julle nie kaarte beskikbaar nie en hoekom moet ek my bestaande opsie verander as daar niks daarvan staan in die SMS nie.

Ek gaan nie weer in 'n ry staan vir my kaart nie, julle mors my tyd wat ek kon gewerk het. Petrol en parkering is ook nie verniet nie. As ek my opsie moet verander, dan maak ek my rekening toe.

Ek hoor graag van julle, ek is seker daar is baie ander banke wat graag my besigheid wil h?.

Dankie, Absa julle swak diens is fantasties.

Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,