1 reviews | Active since Mar 2016
Internet block because of Fika - No Help
Hierdie brief spruit voort uit bogenoemde klagte, waarop ek vanoggend terugvoer vn Me Louise Brown gekry het, maar die klagte is nie verwant soos sy dink nie. Ek wou Woensdag 16 Mrt pre-paid vir 'n werker van ons koop,die boodskap wat ek kry \transaksie duur te lank\" wat natuurlik twak is. Aangesien ons baie werk het laat ek dit daar. 17 Mrt moet ek 'n tussenrekenig oorplasing doen, \"nie geverifieer nie\", ek moet 'n vers****** betaal sodat die koeriers kan oplaai. Transaksie gaan nie deur nie \"nie geverifieer nie\" ek is bitter ontsteld want die koeriers laai nie op nie, ek verloor die klient se werk, siende dat met die vakansiedae die
Voorraad nie betyds hier sal wees nie. Ek probeer deurkom na kliente diens maar dit neem te lank en kliente wag vir bediening. Ek bel weer dis reeds na bankure. Die dame daar se vir my sy kan niks daaraan doen nie
Ek moet ingaan na my tak toe en my rekenig fika. Ek is ontsteld want ek het nie kennis daarvan gekry nie en
hoe kan 'n besigheids rekening net gevries word?

Bogenoemde is helfte van die brief wat ek vanoggend aan hulle gestuur het, nadat ek by die tak was."
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Claudette Lewis
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Claudette Lewis
Group Customer Care
Absa Bank Ltd