1 reviews | Active since Oct 2017
Internet banking is shut
Die rekening van Krd Ex Servicemen housing & Utilities is oorgesit na internet betalings , na lang gesukkel met die plaaslike Kroonstad tak in Cross str, daar is die rekening geaktiveer, alle registrasies gedoen, nou wil ek gister begunstiges skep, not a hell, vanoggend weer probeer , weereens onsukses vol, my vraag is, wat is die doel van 'n rekening wat nie eers kan bestuur word nie, Absa blu op die beste die swakste bank om meer besigheid te doen , op jul hakke volg Nedbank, maar dit is pateties, ek het Absa al hoeveelkeer met die rekening gerapporteer.
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
