PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

21 Apr 2021, 14:38

HUIS EIENAARS VERSEKERING C***9

Jy kan vir Absa Huis Eienaars mail stuur oor en oor en oor en al wat dan antwoord is hulle rekenaar.Ek bly vra waarvoor en op watter bedrag HULLE MY VERSEKER HET waar ek R1403.00 assuransie betaal as my huis in toetaal vervang moet word op polis C ***9. Dit is vir hulle rekenaar te ingewikkeld en die verstaan nie so mooi nie. Die gaan nou n ewigheid aan omrede mense dink dat die rekenaar alles doen en dan hoef hulle niks te doen nie. Vir die laaste keer in AFRIKAANS WAARVOOR IS MY HUIS(BEDRAG) VERSEKER WAARVOOR EK N PREMIE VAN R1403 moet betaal.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply22 Apr 2021, 09:41
Official
Dear Paul Thank you for bringing this unfortunate matter to my attention and please accept my sincere apology . Your complaint reference number is C-***3. I will review and provide you with my specific contact details as well as your unique complaint reference number, and an expected timeframe for further feedback within the next four hours .   Kind regards,Daphne Le GrangeGroup Customer Care