MM
Mandi M

1 reviews | Active since Nov 2015

18 Jan 2016, 15:44

House in worse conditions after insurance claim

Absa huis versekering het n gebreekte geyser kom vervang en regmaak na n eis. Met installasie is skade aan d dak en dakteels aangerig. Tot gevolg - ons sukkel met n lek. Dit is al meer as n jaar terug en d probleem is nogsteeds nie opgelos na verskeie eposse en oproepe (waar inl verdraai is) nie. Dit is nie d eerste slegte ervaring met Absa versekering nie. Ons het jare terug n lek teen d mure gehad - Absa het dit vinnig uitgesorteer- maar die probleem het weer gewys na n paar jaar. Ons het n eis ingesit vir dieselfde probleem - n asessor het kom asesseer en daar is vir ons gese dit word nie gedek deur ons versekering nie - dieselfde probleem wat hulle n paar jaar tevore bereid was om reg te maak. Absa kliente diens gaan drasties agteruit en d klient se belang is laaste op hulle lys. Ons is besig om inligting te kry om ons verband en my persoonlike rekeninge te skuif.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply19 Jan 2016, 10:46
Official
Hello Mandi Malherbe,

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd