CX
Christo X

1 reviews | Active since Mar 2012

12 Jul 2017, 15:56

Hoe lank Moet ek wag vir 'n probleem om opgelos te word???

<p>Absa se stelsel blok ons om enige magtigings...onder andere aan SARS... te doen. vanaf Donderdag 6 Jul tot vandag 12 Jul is daar geen lig in die tonnel dat die probleem opgelos GAAN word of KAN word nie. Ek is die laaste keer op die 10de ge****ak en meegedeel dat hulle dit aan 'n afdeling oorgegee het. Hoe lank moet ek wag voordat ek weet dit is uitgesorteer???? Daar is deesdae baie bedrog en *****streke en is hierdie van uiterste belang dat dit onverwyld uitgesorteer word....eintlik nie veronderstel is om te gebeur nie. Om van bank te verander is seker die enigste uitweg, maar is dit nie maar wat by ander banke ook wag vir my nie????? En dan voel dit vir my ABSA sê eintlik vir my...wag tot ons dit eendag uitsorteer, want jy kan in elk geval nie sonder 'n bank nie. Absa is arrogant en wil dit vir my voorkom asof ek nou maar net moet wag totdat hulle eendag aandag aan my klagte gee.</p> <p> </p> <p>Dit is onaanvaarbaar!!!!!!!!!!!!!!</p>

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply13 Jul 2017, 08:32
Official

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention.

Please provide me with an account or Id number to enable me to assist, kindly also advise if you are referring to the Internet Banking Application.

Regards

Claudette