1 reviews | Active since Jun 2015
Hierdie "review" volg op my vorige een. Absa Bank is besig om heeltemal agteruit te gaan. Ons is al jarelange kliente van ABSA en het reeds genoem dat daar uit ons rekening geld gesteel is in September 2022 en dat die saak nou al langer as 3maande sloer. Volgens ABSA het hul 'n beleid dat wanneer "*****s" geld vanuit jou rekening steel en in een van jou eie ander rekeninge in 'n ander bank oorbetaal hul nie verantwoordelik is vir die uitbetaling nie. Wat ons nie kan verstaan nie want al die geld is vanaf ABSA gesteel is, maar dat ABSA geld vir TV kompetisies en die Springbokke kan voorsien maar wanneer daar van kliente gesteel word het hul baie stories. ABSA het versekering op hul geld wat uit kliente se bankrekeninge gesteel word. Maar wanneer dit kom by die terugbetaling van ons gesteelde geld, weier hul. Ons is van plan om al ons rekeninge by ABSA te onttrek en na 'n ander bank te skuif.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.