AvJ
André van Jaarsveldt

1 reviews | Active since May 2016

01 Sept 2017, 07:58

Geen terugvoering van Absa

4 April het ek n navraag aan ********** gestuur [EC: 5499cc35] ivm n R180, 000 5 Jaar belegging wat ek wou maak. 18 April 2017 het 'n 2de epos gestuur en reply dat ek geen terugvoering ontvang het nie. Ek het toe 15 Augustus n epos aan Jeremy Absa Brackenfell n epos gestuur ********** en het ook GEEN reply van hom ontvang nie. Absa, as julle nie geïnteresseerd is om langtermyn beleggings te ontvang nie, voel ek regtig julle kan net n reply gee. NedBank het my n rentekoers van 11.2% aangebied, veel beter as Absa se koers. Julle hoef my weereens nie te ****ak nie, ek het net gevoel ek wil my mening bydra. Ek verstaan hoekom volgende mybroadband sal net 3% Absa kies as hul sou banke verander het. Regtig swak.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply01 Sept 2017, 11:03
Official

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. Kindly provide us with your account/ID number to log a formal complaint for investigation. Also use the private reply for me to see the details. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards
Nthabiseng Sibande
Group Customer Care
Absa Bank Ltd