1 reviews | Active since May 2016
GEEN TERUG VOERING SWAK DIENS
Ek het verskeie aanmanings gestuur vir n eis 41764 en 41925 en geen reaksie van Absa nie. Was dit nie vir die rekenaar wat outomaties n ontvangs genereer nie sou ek absuluut niks van Absa verneem het nie.Geen wonder dat Absa so baie advertensies op TV plaas want hulle kry nie meer ondersteuning van hulle swak diens nie. Hulle is vining om te vra vir jou premies as jy agterstallig raak maar traag om eise af te handel. Ek het alby eise op die internet ingedien en aanmanings gestuur aan ********** en ********** en geen terug veering ontvang nie. Absa is hopeloos.
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
