MM
Magrieta M

1 reviews | Active since Feb 2015

25 Feb 2015, 11:52

Geen Saldo op kredietkaart

2012 April het ek die callcentre ges***el vir 'n saldo op my kredietkaart. Daar is vir my gese dat hulle dit sal epos aangesien ek ook geen rekening kry nie. die epos sal tussen 3 & 5 werksdae neem. Dit is al 100 keer ge epos maar dit kom net nie by my uit nie. Een keer is 'n saldo gegee wat heeltemal verkeerd was. Agterna was ek by die bank self en hulle kan my ook nie help nie want dis is nie hoe hulle dit hanteer nie en my na 'n foon geneem waar ek weer moes s***el. 100 keer van bakboord na stuurboord deurges***el van een departement na 'n ander. Sodoende wag ek nog steeds vir 'n saldo en dis nou 2015 & amper weer April. Ek kry wel my rekening van my lening van my kar maar my kredietkaart rekening glad nie.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply26 Feb 2015, 09:25
Official
Hello magda69,

Geagte Klient

Dankie dat u hierdie aangeleentheid onder ons aandag gebring het. Ons sal dit ondersoek en binnekort terugvoer gee.

Vriendelik die uwe

Danzig Boyce
Groep Klientesorg
Absa Bank Ltd