PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

07 Jul 2018, 11:54

geen kennisgewing

Nou dat ek begin navraag doen wat die uitstaande balans op my huis is ,moet ek tot my ontsteltenis verneem dat ek nie net boetes gaan betaal as ek die huis binne 90 dae aflos nie maar dat my paaiement intussen jare terug opgegaan en sonder dat absa my in kennis gestel het.wraggies dit is treurig ,hoekom sal el iemand na hulle verwys vir n lening as hulle so vrot is. ek het nie eens n staat van hulle ontvanf nie totdat ek navraag gedoen en en gesien daar is oor die R4000 se rente op my sogenaamde huis paaiement. kan absa nie al vroeer my in kennis gestel het nie. Regtig n baie SWAK bank.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply09 Jul 2018, 16:12
Official

Dear Mr Roux

Thank you for bringing this matter to our attention.

We sincerely apologise on any inconvenience caused.

Kindly provide our office with a id number or account number to ensure effective investigation and feedback

Regards

Daphne Le Grange