ST
Sakkie T

1 reviews | Active since Aug 2012

01 Sept 2015, 16:10

Geen Bestuur

1.Bedrog is op my kaart gepleeg. Na baie navrae en baklei moes ek my eie sake oplos.Daar is maar geen
bestuur of verantwoordelikheid nie.Saak nog nie afgehandel.

2.Versekeringseis : Na n maand en n half sukkel ek steeds om my met iemand te gesels oor n pyp wat
gebars het en dat dit reggemaak moet word.

Geen bestuur kan in die hande gekry word nie. Eentonige masjiene wat ure tyd mors.

Geen bestuur nie . No accountability.

3. Hulle aksielyn ontvang en erken my klagte.
Twee weke later geen reaksie geen e-pos of oproep nie.

Tragies dat die bank waar ek 30 jaar by is n vinnige dood sterf.

Kom ons kyk maar of FNB MY kan help

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply02 Sept 2015, 15:53
Official
Hello sakkiet,

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards

Daphne Le Grange

Group Customer Care

Absa Bank Ltd

Best regards,