LW
Louis W

1 reviews | Active since May 2016

29 Oct 2019, 10:34

Gebrek aan state

Het een jaar gelede ’n 5 jaar vaste deposito by Absa gemaak en sedertdien nog geen state ontvang wat die rente aandui wat tot op hede verdien is nie. Tydens ’n telefoniese navraag is aan my gesê geen state word uitgestuur nie. Volgens die Wet op Verbruikersbeskerming is verbruikers geregtig op inligting en die bank oortree dus die Wet deur nie gereeld state uit te stuur soos wat die ander banke doen nie.

0
Replies (2)
Absa
Absa's reply29 Oct 2019, 12:10
Official
Dear Customer
 
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback once matter has been resolved.
 
 Kind regards


 Daphne le Grange

Specialist Case Manager

Customer Value Management

Best regards,

LW
Louis W's update01 Nov 2019, 11:11
Reviewer Update
Dit is nou twee dae later en ek wag nog om reaksie van ABSA te kry. Swak diens.