1 reviews | Active since May 2016
GEBRABBELDE ENGELS TELEFONIES OOR VERBAND.
Genoeg is genoeg.Elke keer as ek my kan kry dan s***el n person my in gebrabbelde engels my van nr.*** en sê sy ia van homeloans absa en ek is agter stallig met my huis paaiement.Ek Sê dan stuur vir my n e-mail in Afrikaans en verduidelik.Die volgende wat ek kry is n staat wat ek nie voor gevra het nie. Hoekom soos Absa n kennisgewing uitstuur v an PRETORIA af Homeloans OOR WAT EK SKULD,WAT IS MY NUWE PAAIEMENT,RELIEF VAN DIE cOVID virus ens.ens,ens doen die person met n 011 nommer dit telefonies. Dan vir n sekere tyd hoor ek niks en dan begin dit weer. NOU se ek vir julle prontuit STOP die ges***elry in gebrabbelde engels uit in stel my skrifteik in kennis in AFRIKAANS as julle enige probleme het met my huis lening. S***EL MY WEER OOR DIE EN EK PLAK DIE TELEFOON NEER VERAL AS JULLE MY S***EL IN GEBRABBELDE ENGELS WAT EK NIE VERSTAAN NIE.Dit is hoekom my voertaal en huistaal AFRIKAANS IS.
