1 reviews | Active since Jan 2018
Goeie dag EK wil jul graag in kennis stel dat die ***** sim swap sage my in groot moeilikheid laat beland. ABSA en VODACOM is dieselfde. GEEEEN vertroue kan hul gesit word nie. Die een blameer die ander een dit maak my siek. Ek was nie in die land toe 'n valse sim swap gedoen was en sodoende geld uit my rekening getrek is, needless to say eers moes die bedrag verhoog geword het voor so 'n groot bedrag getransfer kon word. Absa kom terug en se die geld is nie refundable nie?????????????????????? Regtigwaar. Jou geld is veronderstel om veilig te wees in die bank en ABSA trek hul skouers op. Ontevrede Kwaad verby. Johan Loots
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.