LR
Lizaan R

1 reviews | Active since Sept 2017

06 Sept 2017, 15:29

Foutiewe Bankteller

Goeie dag. Ek wil graag my misnoee uitspreek jeens ABSA Fraserburg se bankteller. Elke einde van die maand as sassa uitbetaal is die bankteller of stukkend of van lyn af of leeg en dit is gewoonlik oor ñ naweek. Daar is net 1 bankteller en dit is ñ vreeslike frustrasie want as die bankteller oor n naweek leeg raak kom niemand om hom weer aan te vul nie. As die bankteller oor n naweek van lyn af gaan is daar ook niemand wat dit kan regmaak nie. Einde van die maand is die ry mense wat wil geld trek gewoonlik ook lewenslank omdat daar net 1 bankteller is. Daar is ook geen skaduwee vir mense wat in die ry moet wag nie. Dit gebeur elke einde van die maand. Kan ABSA asb aandag gee aan hulle bankteller op Fraserburg.

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply07 Sept 2017, 09:30
Official

Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. Kindly provide us with your account/ID number to log a formal complaint for investigation. Also use the private reply for me to see the details. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.

Kind regards
Nthabiseng Sibande
Group Customer Care
Absa Bank Ltd

Best regards,