1 reviews | Active since May 2016
Foutiewe bankkoste
Die afgelope paar maande as ek OTM toe gaan om geld te trek is daar n opsie om die transaksie te stoor vir toekomstige gebruik. Bv ontrek R4000 uit spaar . Ek het daai maand die opsie gestoor toe ek R4000 uit ons 2de rekening getrek het. My vrou se rekening is gekoppel op my kaart. Toe ek die 29ste September 2017 OTM toe gaan kies ek die "gestoorde transaksie" Die OTM het toe nie die geld uit die rekening gevat wat ek die eerste keer die geld onttrek het nie, maar die primêre rekening wat ek net oophou maar nie geld deponeer nie. Nog erger, nou word ek gepenaliseer met n bank koste deur n fout met Absa se stelsel en nuwe funksie. Is ek nou die eerste kliënt wat die gestoorde opsie kies en die fout ondergaan of word die probleem so gelos en Absa kollekteer R5+ elke keer as hul stelsel n fout maak? Dit is die 3de keer dat ek dit onder jul aandag bring, kan ek asseblief so spoedig as moontlik uitklaring kry. Dis nie die R5 wat my pla nie, maar die beginsel van die saak.
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
