1 reviews | Active since Apr 2009
Ek het op die 28ste Desember 2015 2 keer probeer om ****ant te trek tydens my oorsese reis by die Capital one bank in Port Washington , New York, maar was beide kere nie suksesvol nie. Tot my ontsteltenis moes ek sien dat die bedrae ( R1620 X 2 )wel teen my bankrekening gekrediteer is. Ek het ABSA se bedrogafdeling onmiddellik ges***el en hulle het my verseker dat die bedrae ge \reverse"sal word"
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.