1 reviews | Active since Jun 2019
Ek sukkel nou hoe lank om twee debiet orders veranderd te kry. Vandag het die man by bank my gebel en gese hulle gaan van Absa aftrek. Wragtig dis weer van Standard Bank af. As daar iemand by Absa opgelei om die werk te doen dan bel my dat ons dit kan doen en as julle nie wil nie dan se my moenie my tyd mors nie dan gaan ek maar weer terug Standard Bank toe. Ek gee n dead line tot einde saterdag oggend 10
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.