FIKA vereis vir taal verandering???
Ek wil my taalvoorkeur by ABSA verander. Op ABSA internet kry ek 'n error as ek die taal voorkeur verander. Ek het ABSA helplyn gebel ivm die probleem. Hulle het my verwys na die tak om die verandering te doen. Ek het die Hatfield tak besoek en gevra dat die taalvoorkeur verander word. Dit kan gedoen word sodra ek die nodige dokumentasie inhandig soos vereis in FIKA wetgewing.

Hoekom is hierdie onnodige administratiewe rompslomp nodig? Ek wil nie my adres verander nie net my taalvoorkeur. Ek is bereid om aan FIKA wetgewing te voldoen maar FIKA wetgewing het geen vereistes ten opsigte van taal nie dus vind ek dit totaal onnodig!!!!

Die enigste ligpunt is dat die vriendelike man wat my gehelp het my gewaarsku het dat dit 'n vereiste is alvorens hy dit probeer verander het.

Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Daphne Le Grange
Group Customer Care
Absa Bank Ltd