WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

10 Sept 2024, 18:17

Ek gaan my erfgeld belê waar my eposse in Afrikaans beantwoord word. Huislenings, Versekering en Debietkaarte seker die Swakste Afdelings. Wie wil in so maatskappy belê.

Ek was van plan om gister ABSA Sunwardpark se Vrydag besoek ⭐⭐⭐⭐ te gee, maar o weë ABSA epos afdeling kannie uit die GROT 💩 TYDPERK kom nie. My VOORKEUR KOMMUNIKASIE METODE.📨

Ns Moenie bel nie - ek sit nie 24/7 by my ☎️ nie 🗿

0
Replies (4)
WB
W B's update10 Sept 2024, 18:19
Reviewer Update
Ek gaan my erfgeld belê waar my eposse in Afrikaans beantwoord word. Huislenings, Versekering en Debietkaarte seker die Swakste Afdelings. Wie wil in so maatskappy belê ?
WB
W B's update11 Sept 2024, 08:41
Reviewer Update
PAYSHAP - ABSA TOEP het geen duidelike aanduiding en funksie hoe PAYSHAP werk nie - nie eens die konsultante weet hoe dit werk nie. Ek dink ek het min of meer uit gewerk hoe dit werk , ek't die GESELS BEURSIE gebruik en gisteraand geld na TYMEBANK oorgedra, dit het eers vanoggend 7h30 deur gekom. Nou weet ek nie is dit 'n EFT of PAYSHAP nie omdat die bevoordeelde se PAYSHAP en Rekeningno bymekaar verskyn en volgens my het ek die onduidelike PAYSHAP keuse gekies op die GESELS BEURSIE.
Al wat ek weet is wat is ABSA PAYSHAP ID en TYMEBANK PAYSHAP ID. TYMEBANK se PAYSHAP knoppie is duidelik.
WB
W B's update11 Sept 2024, 08:44
Reviewer Update
Die huislening Kansellasie/afsluiting Prokureurs is ander storie wat ek sal aanspreek sodra die proses gefinaliseer en afgehandel is.
WB
W B's update11 Sept 2024, 09:35
Reviewer Update
RE , Dear, Best , Good day, Goodday gaan Vullisblik toe. Afrikaans het die BESTE aanspreek vorm - Geagte Mnr, mev, ens . Iemand wat arrogant my op my name noem gaan ook Asblik toe
NEEM KENNIS