WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

13 May 2024, 19:30

Een uit 6 konsultante bekwaam om hul werk te doen

Lizinda Pretorius ⭐⭐⭐⭐⭐

Ons is bejaardes en het die week vd 6de Mei 'n nagmerrie week gehad tussen ABSA en DSV met die aflewering van 'n debietkaart. Lizinda Pretorius is die enigste uit omtrent 6 konsultante/ s***elbeamptes wat ons met respek en sinvol gehelp het.

Baie dankie Mnr. Botha

Antonio Nel ⭐⭐⭐⭐

Dankie vir die terugvoer die 2de keer in Afrikaans. Dis disrespekvol van s***elbeamptes om te verwag dat die kliënt die korrespondensie moet vertaal. Met dieselfde ****ak informasie het krediet kaarte binne 3 dae die krk afgelewer, puik diens ook aan CCD koers, terwyl debietkaarte 8 dae geneem het agv onbekwame s***elbeamptes/ konsultante.

Dankie Antonio Nel

Moenie julle skaam vir Afrikaans nie, dis waarom ons by ABSA is.

Groete

0
Replies (2)
WB
W B's update13 May 2024, 19:32
Reviewer Update
ONBEVREDIGENDE DIENS

Nthabiseng Sibande ( disrespekvol, arrogant en verwaand - ek's mnr . Botha nie jou speelmaatjie nie ! Wie gee u die reg om my op my naam, volle naam aan te spreek ? Het jy nie maniere nie ? )
Robin Minnaar
Stanton van der Merwe
Natasha Reddy
Fikile Mbatha
Kesentseng Molane

Diens in Afrikaans asb., dis waarom ons by ABSA is.


Gee asseblief terugvoer oor die diens wat jy ontvang het.

Goed of sleg

By Absa is ons daartoe verbind om u uitsonderlike diens te lewer.
Die uwe
Absa
WB
W B's update13 May 2024, 19:47
Reviewer Update
Sunwardpark tak
Ons as bejaardes gaan haal na 8 dae ons debietkaart by Sunwardpark tak agv slegte ondervindings met Lambton tak in die verlede, net om 'n onvriendelik Engelse ontvangs te kry op die 8 ste Mei net na 9 VM ,
Die 2de fout was om na die anti- Afrikaanse konsultant te gaan, ipv om te wag vir die vriendelike Afrikaanse konsultant. Die was onvriendelik, onbeholpe en moes die Afrikaanse konsultant steur en om hulp vra IVM die uitreiking vd die debietkaart en het verder geweier om ons te help met probleme met die toep soos Biometriese foto, payshap, FISA en ongemagtigde transaksie fooie agv foutiewe QR transaksie by Elspark PnP.
Die bank het besig geraak en daar was niemand anders beskikbaar om ons te help nie. Ek kon ook nie internet bank dienste aktiveer nie. Ek kry dit nie by die huis geaktiveer nie.

Ek's nie altyd naby my foon of in 'n posisie om dit te antwoord nie, of nie in 'n bui om die foon te antwoord nie. Ek's NIE lief vir foon gesprekke nie.

DANKIE

Ek hoop stappe word teen die rassistiese konsultant by Sunwardpark geneem. Haar gedrag is teen die Grondwet en absoluut onaanvaarbaar.