1 reviews | Active since Jan 2014
DEBIET ORDER VAN KAR NIE OP MY FNB REK NIE
Ek het in Januarie 2015 n voertuig gekoop by Derick Roodt motors, waar ek met my FNB persoonlike rekening aansoek gedoen het vir die voertuig, en dis deur ABSA goed gekeur. Die eerste paaiement moes 1 Maart 2015 afgaan. So wag ek vir die debietorder om af te gaan en niks gebeur nie. Ek kry gister n oproep van Barry Swart af laat my kar se paaiement op sy Familie Trust rekening afgegaan het. Hoekom is my vraag? Waar kry ABSA bank die toestemming en die reg om n ander rekening nommer te gebruik as ek n FNB rekening het en dit so op die ****rak ook staan. Die trust is n familie trust dit het niks met my persoonlike rekening uit te waai nie. Ek voel ABSA was onprofesioneel wat dit aan betref en ek wil weet wie die persoon is wat die fout gemaak het. Hoekom en waarom n ander rek nommer as MEv Barnard se persoonlike FNB rek gebruik. Waar kry ABSA die Trust nommer en wie gee ABSA die reg om ander nommers te gebruik as die aansoek goedgekeur is met n FNB rek.
EK Wag vir die antwoorde en terug voering, en wie die betrokke persone was wat sommer net ander nommers gebruik vir debietorders.

Wie gee ABSA die reg om te maak net wat hulle wil.

Dis onprofesioneel en onaanvaarbaar.
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.
We sincerely apologize for any inconvenience caused.
Kind regards
Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.
We sincerely apologize for any inconvenience caused.
Kind regards
Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd