1 reviews | Active since Jan 2014
Namens Battery Solutions Rustenburg.Ons het twee versekerings eise gehad die afgelope drie weke.Een diefstal en een aanspreeklikheid.Albei sake is afgehandel en uitbetaal.Ons eise is gedagboek en daar was gereeld terugvoer gegee.Weereens ons opregte dank aan hulle vir hul flinke diens en die professionele diens wat ons van hulle ontvang het.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.