1 reviews | Active since Nov 2014
Credit card
Goeie dag<br> <br> Absa het my genader vir 'n kredietkaart. Hulle het my gevra wat my inkomste per maand is waarop ek geantwoord het plus minus R25 000.00. Dit is egter 'n gemiddelde berekening, want ek het vir hom gese ek is 'n eiendoms agent. my geld kom ongereeld in. hy het my gekwalifiseer vir 'n limiet van R26 000.00. Hy het my verwittig dat ek 'n 3 maande staat en my ID dokument moet saamvat bank toe as ek die kaart gaan afhaal. Die 3 maande staat is egter irrelevant, aangesien dit nie die werklike toedrag van my inkomste is nie. Ek het besluit om nie die kaart op te tel nie. Nou kry ek 'n staat van Absa af van R135.00 wat ek moet betaal en ek het nie eens 'n kaart nie! Toe ek die call centre bel, moes ek hoor dat ek in elk geval moet betaal vir die kaart, want toe ek ingestem het vir 'n kaart was ek onmiddellik verantwoordelik vir kostes. Hoe werk dit??? In my oe is dit heeltemal en totaal verkeerd! Hoe kan Absa verwag ek moet betaal vir iets wat ek nie het nie???
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback shortly.
Kind regards
Vanessa Crowe
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
