1 reviews | Active since Oct 2014
Claim no: ***
Ongeveer twee maande gelede was daar 'n storm wat die buitegebou se dak half afgeruk het.
Die dak is beskadig, die hout vloere asook die mure en ceiling.
23 Februarie 2016 kom die ****rakteurs met 'n lys om die goed reg te maak.
Hulle vervang die ceiling, verf en maak twee of drie gate op die dak reg.
Die lys wat uitgemaak is het tot \gutters\" in wat vervang moet word maar blykbaar is dit nie hulle probleem nie. Volgens hulle sit ASBA 'n klomp goed om reg te maak maar hulle hoef dit nie reg te maak nie al kry hulle betaling want dit is verwering???
Hoekom moet ek betaal vir halwe werk en wat doen ABSA met die ander geld wat dan aan die ****rakteurs oorbetaal word.
23 Frebruarie 2016 4H00 - weereens 'n storm. Die dak lek en die nuwe ceiling is nat???"
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.
We sincerely apologize for any inconvenience caused.
Kind regards
Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,
Dear Customer
Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback accordingly.
We sincerely apologize for any inconvenience caused.
Kind regards
Danzig Boyce
Group Customer Care
Absa Bank Ltd
Best regards,