1 reviews | Active since Apr 2020
Na die sterfte van my eggenote het dit ABSA TRUST as eksekuteur 1 jaar en nege maande geneem om die boedel af te handel. Dit was 'n eenvoudige binne gemeenskap van goedere testament wat alles na die lank lewende oorgedra moes word. Verskeie navrae/aanmanings is aan hulle gestuur betreffende die finalisering. In die lig van hierdie tydsverloop asook die astronomiese koste verbonde, het ek reeds my testament geskuif en sal ek beslis nie hul diens by ander persone aanbeveel nie.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.