MS
Marco S

1 reviews | Active since Jul 2018

01 Feb 2019, 12:59

Bitter swak diens van absa versekkering

Ek het al in Junie 2018 my versekkering gekanseleur en tot op datum vat hul elke maand amper R900 van my rekening af het al talle keure gebel en eposse gestuur hul se hul kom dadelik trug na my toe maar doen glad nie ek is al raadop met absa versekkering

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply01 Feb 2019, 15:38
Official
Dear Customer

Thank you for bringing this matter to our attention. We will investigate the matter and furnish feedback once matter has been resolved.

Kind regards
 Daphne Le Grange

Group Customer Care
 Absa Bank Ltd