XvdW
Xandri van der Walt

1 reviews | Active since Jul 2015

09 Jul 2016, 12:45

Belaglik

<p>My Absa kaart wil nie werk by die winkel of Otm nie. Dit sê net heeltyd "Expire", "Decline", "Error". Ek het nou al die probleem aangespreek en gaan korregeer by Absa, maar gee dit net `n ruk kans dan sit ek weer met dieselfde tameletjie. Nou vra ek jou. Wat maak `n mens in hierdie situasie. Ek was gister weer by Absa, daar is vir my gesê alles sal nou 100% wees. Probeer vandag aankope maak, met `n gesukkel kry die winkelier dit reg. Probeer weer by `n Otm geld trek. Hier sit ek weer "Decline". Dan vra hulle jou asseblief Meneer bly net vir my kalm. Dis genoeg om `n mens in die lug op te laat spring. Help asseblief.</p>

0
Replies (1)
Absa
Absa's reply11 Jul 2016, 07:02
Official

Dear Xandri


Thank you for bringing this matter to our attention.

We have escalated your matter for investigation and will furnish feedback accordingly.

We sincerely apologize for any inconvenience caused.


Kind regards

Danzig Boyce

Group Customer Care

Absa Bank Ltd

Best regards,